Kaapstad. – Indien iemand meer as ’n jaar gelede aan my gesê het ons gaan pap, vleis en Russiese wors (Russians) op ’n spyskaart hê, sou ek hom dalk nie geglo het nie. Só sê mnr. Kevin Hedderwick, ...