Jaco Mey, ‘n onderwyser by President Pretorius Primêr, is 8 Februarie deur ‘n swerm bye aangeval toe hy gaan fiets ry het. Te danke aan ‘n vreemdeling se slim plan, is Jaco nou hier om die storie te ...
Drie honde is oorlede oor die naweek van 18 November nadat 'n swerm bye hul gesteek het. Hier is Cara, Lexi en Olyf. Twee gesinne is hartgebroke nadat ‘n swerm bye op hulle honde in Wynnestraat, ...
Bye wil nie regtig mense steek nie. As ’n by jou steek, maak dit hom per slot van sake dood. ’n Swerm bye, selfs al beweeg hulle in jou rigting, beteken nie altyd dat hulle agter jou aan is nie; ...