PASTOOR Oscar Bougardt het die Stad Kaapstad ten sterkste veroordeel oor elektrisiteitspryse wat volgens hom die afgelope ...
’n Man (34) van Eldorado Park wat sy jong dogter verlede jaar op 6 Augustus verkrag en vermoor het, is vandag in die ...
“HY WAS ’n groot boom onder wie se skaduwee baie gesit en gegroei het.”Só beskryf Connie Seekoei, sy pa, pastoor Simon Seekoei. Seekoei was ’n legendariese Suid-Afrikaanse Gospel-sanger en skrywer wat ...
Gayton McKenzie, die PA-leier, meen as dit nie vir hom en sy party was nie, sou mense lankal van die vermiste Joshlin Smith ...
Angus McKenzie, wyksraadslid van Bonteheuwel, vermoed die toenemende bendegeweld in dié area is ’n poging om die woonbuurt ...
HOE dikwels word ’n doodskis op ’n strand gekry? Inwoners en strandgangers van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap het op ’n ongewone vonds afgekom toe hulle ’n miniature doodskis op die beach front gevind ...
DIE GROOT kanonne in die Boland se Top12-rugbykompetisie het in die tweede ronde hul slag begin wys, met ’n plek in die ...
’n Polisiesersant wat na bewering ’n minderjarige meisie seksueel misbruik en met dreigemente stilgehou het, is in hegtenis ...
A HUG in a Mug en ’n ticket straight hof toe. ’n PA-kandidaat se liefde vir “sweet deals” het hom glo duur te staan gekom toe ’n winkel se wakker sekuriteit hom op heterdaad betrap het terwyl hy na ...
Angelina Jarvis van Belhar het gesê die Afrikaans-vraestel was nie veel moeiliker as die eksamen wat in Junie geskryf is nie. “Die onderwerpe van die vraestel was baie maklik om oor te skryf,” het sy ...
DAAR was nóg ’n skietery op die Kaapse Vlakte, met vyf mense hul lewens verloor het, en drie is gewond is en tans in ’n ...
VYF mans is gistermiddag in hegtenis geneem kort nadat hulle na bewering betrokke was by ’n bendeverwante dubbele moord in Steenberg. Volgens inligting is twee mans, onderskeidelik 23 en 37 jaar oud, ...