Die boer bestee 15 maande en die voerkraal ’n verdere ses maande daaraan om die perfekte vleis aan die verbruiker te lewer. Dit help egter alles niks as jy daardie steak binne sewe minute op die braai ...
Verdagtes wat ’n beesboer Donovan Marx (50) op Woensdag 28 Oktober wreed op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp aangeval het, is vermoedelik tans op vlug in sy rooi Isuzu-bakkie.
’n Nuwe nasionale park is geproklameer in die Oos-Kaapse hoogland tussen Nqanqarhu en Rhodes om die grasveld-ekostelsels en die Oos-Kaapse Drakensberg- strategiese waterbrongebied te beskerm.
Hoenderinvoerders voer ’n uiters luidrugtige veldtog wat hulle waarskynlik hoop die staatsreguleerders sal beïnvloed wanneer dié besluit of ’n stel teenstortingstariewe op pluimvee-invoer hernu moet w ...
Herstelwerk ná skade van R100 miljoen wat vloedwater verlede jaar aan ’n boer se saailande en boerderytoerusting aangerig het, is bykans voltooi. Lourens du Plessis van Thabazimbi doen immers niks op ...
’n Rooi Brangus-poenskop-stoetkoei en haar kalf het haarself as die diva van Maize Valley se produksieveiling op 16 Oktober in die Hoopstad-veilingskrale bewys deur ’n prys te behaal wat bykans twee k ...
Nadat baie warm toestande die afgelope paar weke in die grootste deel van Suid-Afrika voorgekom het, word reën in die eerste tien dae van November vir die somerreëngebied voorspel.