Die boer bestee 15 maande en die voerkraal ’n verdere ses maande daaraan om die perfekte vleis aan die verbruiker te lewer. Dit help egter alles niks as jy daardie steak binne sewe minute op die braai ...
Verdagtes wat ’n beesboer Donovan Marx (50) op Woensdag 28 Oktober wreed op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp aangeval het, is vermoedelik tans op vlug in sy rooi Isuzu-bakkie.
’n Nuwe nasionale park is geproklameer in die Oos-Kaapse hoogland tussen Nqanqarhu en Rhodes om die grasveld-ekostelsels en die Oos-Kaapse Drakensberg- strategiese waterbrongebied te beskerm.
Hoenderinvoerders voer ’n uiters luidrugtige veldtog wat hulle waarskynlik hoop die staatsreguleerders sal beïnvloed wanneer dié besluit of ’n stel teenstortingstariewe op pluimvee-invoer hernu moet w ...
Die behoefte aan ’n sterker reaksie op onwettige mynbou in die Blyderivierspoortdam se opvanggebied het gehelp om ’n nuwe sambreelorganisasie in Hoedspruit tot stand te bring. Dié organisasie voer nie ...
Herstelwerk ná skade van R100 miljoen wat vloedwater verlede jaar aan ’n boer se saailande en boerderytoerusting aangerig het, is bykans voltooi. Lourens du Plessis van Thabazimbi doen immers niks op ...
’n Rooi Brangus-poenskop-stoetkoei en haar kalf het haarself as die diva van Maize Valley se produksieveiling op 16 Oktober in die Hoopstad-veilingskrale bewys deur ’n prys te behaal wat bykans twee k ...
Met Philagro se hoëgehalte-swamdoders kan boere hul gewasse doeltreffend beskerm teen laatroes (Phytophthora infestans), wat ...
Nadat baie warm toestande die afgelope paar weke in die grootste deel van Suid-Afrika voorgekom het, word reën in die eerste tien dae van November vir die somerreëngebied voorspel.
Verskeie neigings het geblyk uit die nasionale Boerbokveiling wat op 15 Oktober in Bloemfontein aangebied is. ’n ...
Indien die heersende El Niño-gebeurtenis binne twee maande sy draaipunt bereik en begin verswak, soos wat sommige weermodelle voorspel, kan dit goeie nuus wees vir reënval in die tweede deel van die s ...
Hoewel die landbouprodukte-agenteraad (Apac) ernstige klagtes teen uitvoer- en lewendehawe-agente kan ondersoek, beperk ’n leemte in die wetgewing sy vermoë om dié agente tot verantwoording te roep, e ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results