Die Axios-vaardigheidskool in Eersterivier hou op Saterdag 30 November sy jaarlikse markdag by die skool. Op hierdie dag word ...
Hoewel die polisieminister Maandag afgekondig het dat die moordsyfer in die land afgeneem het, vloei die bloed vrylik in die ...
Mia Crous (30), veelbekroonde haarstilis van Durbanville, het ’n driekuns behaal toe sy vanjaar vir die derde jaar goud ...
In die video op ’n gemeenskapsgroep wys Clive Gordon (59) van Kalkfontein sy handgemaakte stoof met oond en ’n mikrogolfoond ...
Die Laerskool Mikro se bestuurspan het onlangs besluit om twee mense se name aan die skool se twee rugbyvelde te koppel.
’n Groep senior burgers van die Bethel Tabernacle Volle Evangelie-kerk in Scottsville het vandeesweek ’n onvergeetlike besoek ...
Die Kuilsrivier-polisie het verlede Woensdag (20 November) in samewerking met verskeie rolspelers ’n geleentheid in die ...
In 1994, toe Ronel de Jager die beheeraanklaer by die Parow-streekhof was, het sy ’n hartverskeurende patroon begin raaksien ...
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat hy die moord op ’n 49-jarige man in Monte Vista verlede Vrydag 22 November ondersoek.
Leerders en ouers van skole in die Oakdale-omgewing, veral Sidneystraat, word die afgelope ruk glo onderwerp aan beweerde ...
“’n Kat kan ook na ’n koning kyk,” lui die gesegde, maar dié kat gedoop Fresh Prince of Belhar is vanjaar as een van die ...
Die Brackenfell-belastingbetalersvereniging is tans besig om regshulp te verkry, sowel as die steun van ’n ...