News

Suid-Afrikaners word byna daagliks gekonfronteer met ’n nuwe werklikheid wat vreemder as fiksie is, veral in die politiek.
Organisasies wat Suid-Afrika se betrekkinge met ander lande wil gebruik om hul eie binnelandse agenda te bevorder, ondermyn die land se nasionale belange en pogings, meen pres. Cyril Ramaphosa.
Ashwell Prince het dit betreur dat hulle nie enige ritme of ’n vennootskap in die eerste deel van hul kolfbeurt gehad het nie ...
’n Buurman het Vrydagnag tydens ’n kragonderbreking tot die redding van ’n vrou en haar drieverdiepinghuis in Groenpunt, ...
Dis vir hom vreemd dat sommige mense sterk teenkanting uitspreek teen die stigting van ’n kommissie van ondersoek wat lt.genl ...
Die vroulike beskuldigde wat saam met drie mans van onder meer mensehandel in Bloemfontein aangekla word, word in ’n ...
Die kokaïen waarop die polisie op 10 Junie by ’n stoorplek in Roelandstraat, Kaapstad, beslag gelê het, is volgens ingeligte ...
’n Beweerde onwettige agterplaasmotorherstelwerf wat deur Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, aangemeld is, het Woensdag in die landdroshof in Bishop Lavis gedraai.
Die R67 miljard wat vir die 2025-’26-boekjaar aan die departement van gesondheid in Gauteng toegeken is, is nie genoeg nie.
Die lyk van nog ’n 12-jarige meisie is binne die bestek van ’n maand in Gqeberha gevind. ’n Lyk met “sigbare beserings” is Woensdagmiddag in ’n beboste gebied in Bethelsdorp in Gqeberha se noordelike ...
’n Vrou is deur die polisie in Thailand in hegtenis geneem ná beweerde seksuele verhoudings met Boeddhistiese monnike. Die ...
Die Wallabies het ’n stukkie goeie nuus aan die vooraand van hul eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus gekry.