DIE Wesselsbron-streekhof in Welkom het ’n 66-jarige man tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van ’n ...
’n Man (34) van Eldorado Park wat sy jong dogter verlede jaar op 6 Augustus verkrag en vermoor het, is vandag in die ...
PASTOOR Oscar Bougardt het die Stad Kaapstad ten sterkste veroordeel oor elektrisiteitspryse wat volgens hom die afgelope ...
“HY WAS ’n groot boom onder wie se skaduwee baie gesit en gegroei het.”Só beskryf Connie Seekoei, sy pa, pastoor Simon Seekoei. Seekoei was ’n legendariese Suid-Afrikaanse Gospel-sanger en skrywer wat ...
’n Polisiesersant wat na bewering ’n minderjarige meisie seksueel misbruik en met dreigemente stilgehou het, is in hegtenis ...
Gayton McKenzie, die PA-leier, meen as dit nie vir hom en sy party was nie, sou mense lankal van die vermiste Joshlin Smith ...
Angus McKenzie, wyksraadslid van Bonteheuwel, vermoed die toenemende bendegeweld in dié area is ’n poging om die woonbuurt ...
DIE GROOT kanonne in die Boland se Top12-rugbykompetisie het in die tweede ronde hul slag begin wys, met ’n plek in die ...
DAAR was nóg ’n skietery op die Kaapse Vlakte, met vyf mense hul lewens verloor het, en drie is gewond is en tans in ’n ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het vyf persone van belang in hegtenis geneem vir verdere ondersoek ná die moord, poging tot moord en aanranding van buitelandse burgers tydens betogings in Durban. Die ...
’N 36-JARIGE manlike verdagte is in Limpopo in hegtenis geneem vir die verkragting van ’n onskuldige minderjarige meisie. Die polisie in Ritavi het die verdagte in die Mopani-distrik aangekeer. Daar ...
TWEE voormalige polisiebeamptes is skuldig bevind aan die moord op die 16-jarige Nathaniel Julies van Eldorado Park. Die twee voormalige polisiebeamptes van Eldorado Park, het Julies in Augustus 2020 ...