DIE Wesselsbron-streekhof in Welkom het ’n 66-jarige man tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van ’n ...
PASTOOR Oscar Bougardt het die Stad Kaapstad ten sterkste veroordeel oor elektrisiteitspryse wat volgens hom die afgelope ...
’n Man (34) van Eldorado Park wat sy jong dogter verlede jaar op 6 Augustus verkrag en vermoor het, is vandag in die ...
“HY WAS ’n groot boom onder wie se skaduwee baie gesit en gegroei het.”Só beskryf Connie Seekoei, sy pa, pastoor Simon Seekoei. Seekoei was ’n legendariese Suid-Afrikaanse Gospel-sanger en skrywer wat ...
Gayton McKenzie, die PA-leier, meen as dit nie vir hom en sy party was nie, sou mense lankal van die vermiste Joshlin Smith ...
Angus McKenzie, wyksraadslid van Bonteheuwel, vermoed die toenemende bendegeweld in dié area is ’n poging om die woonbuurt ...
DIE GROOT kanonne in die Boland se Top12-rugbykompetisie het in die tweede ronde hul slag begin wys, met ’n plek in die ...
TWEE voormalige polisiebeamptes is skuldig bevind aan die moord op die 16-jarige Nathaniel Julies van Eldorado Park. Die twee voormalige polisiebeamptes van Eldorado Park, het Julies in Augustus 2020 ...
’n Polisiesersant wat na bewering ’n minderjarige meisie seksueel misbruik en met dreigemente stilgehou het, is in hegtenis geneem, nadat die beweerde misbruik oor ’n tydperk van meer as twee jaar pla ...
SKAARS drie maande nadat ’n vrou haar kleinseun begrawe het, moet sy nou die seun se ma ook begrawe. Kornelia Benya sê sy is verpletter deur die nuus van haar dogter Lenecia “Niesie” Brits (40) se ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het vyf persone van belang in hegtenis geneem vir verdere ondersoek ná die moord, poging tot moord en aanranding van buitelandse burgers tydens betogings in Durban. Die ...
DDIE vroue-sokkerspan van Cape Town Roses het Saterdag in die Athlone Stadium gewys wat op nasionale vlak gemis word met Kaapse spelers wat weens die aanhoudende binnegevegte op provinsiale vlak net ...