DIE Wesselsbron-streekhof in Welkom het ’n 66-jarige man tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van ’n ...
’n Man (34) van Eldorado Park wat sy jong dogter verlede jaar op 6 Augustus verkrag en vermoor het, is vandag in die ...
PASTOOR Oscar Bougardt het die Stad Kaapstad ten sterkste veroordeel oor elektrisiteitspryse wat volgens hom die afgelope ...
“HY WAS ’n groot boom onder wie se skaduwee baie gesit en gegroei het.”Só beskryf Connie Seekoei, sy pa, pastoor Simon Seekoei. Seekoei was ’n legendariese Suid-Afrikaanse Gospel-sanger en skrywer wat ...
’n Polisiesersant wat na bewering ’n minderjarige meisie seksueel misbruik en met dreigemente stilgehou het, is in hegtenis ...
’N VROU (32) sal na verwagting môre in die George-landdroshof verskyn nadat sy in verband met die moord op ’n 44-jarige polisiesersant in hegtenis geneem is. Die Valke het in ’n mediaverklaring gesê, ...
Gayton McKenzie, die PA-leier, meen as dit nie vir hom en sy party was nie, sou mense lankal van die vermiste Joshlin Smith ...
Angus McKenzie, wyksraadslid van Bonteheuwel, vermoed die toenemende bendegeweld in dié area is ’n poging om die woonbuurt ...
DIE GROOT kanonne in die Boland se Top12-rugbykompetisie het in die tweede ronde hul slag begin wys, met ’n plek in die ...
DAAR was nóg ’n skietery op die Kaapse Vlakte, met vyf mense hul lewens verloor het, en drie is gewond is en tans in ’n hospitaal aansterk. Die polisie ondersoek die saak en is opsoek na die verdagtes ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het vyf persone van belang in hegtenis geneem vir verdere ondersoek ná die moord, poging tot moord en aanranding van buitelandse burgers tydens betogings in Durban. Die ...