Die voorste Suid-Afrikaanse spanne het die naweek behoorlik deurgeloop. Dieselfde geld vir die spanne wat pas van hul oorsese toere teruggekeer het, nadat hulle reeds eerste noordwaarts getrek en daar ...
# Rugby: Die Stormers se verdedigingsafrigter, Norman Laker, sê hy is vol vertroue dat die terugkerende Springbokke naatloos sal inskakel by die span se stelsel. John Dobson se span wil opmaak ná hul ...
Die braaibroodjie staan trots langs die Springbokke, melktert, wyn en selfs brandewyn, as ‘n trots Suid-Afrikaanse simbool. Die geskiedenis van die braaibroodjie is egter nie so eenvoudig soos ‘n mens ...
Skrum, skrum, skrum! As daar een ding is wat Ierse rugbyspanne die horries gee, is dit om teen Suid-Afrikaanse spanne te skrum. Die Springbokke het dit in 2025 bewys toe hulle die Iere in Dublin in ...
Dit bly een van daardie taai tameletjies vir die vier Suid-Afrikaanse franchise-afrigters wanneer en hoe om hul terugkerende Springbokke in die Verenigde Rugbykampioenskap aan te wend. John Dobson ...
MEYERTON – Wanneer die Springbokke vir Suid-Afrika uitdraf, bring ’n afgetrede staalwerker van Riversdal sy eie impakspeler nader aan die aksie: ’n 52 jaar oue Volkswagen Beetle met horings, vlae en ...