Verdagtes wat ’n beesboer Donovan Marx (50) op Woensdag 28 Oktober wreed op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp aangeval het, is vermoedelik tans op vlug in sy rooi Isuzu-bakkie.
Die boer bestee 15 maande en die voerkraal ’n verdere ses maande daaraan om die perfekte vleis aan die verbruiker te lewer.
’n Rooi Brangus-poenskop-stoetkoei en haar kalf het haarself as die diva van Maize Valley se produksieveiling op 16 Oktober in die Hoopstad-veilingskrale bewys deur ’n prys te behaal wat bykans twee k ...
’n Nuwe nasionale park is geproklameer in die Oos-Kaapse hoogland tussen Nqanqarhu en Rhodes om die grasveld-ekostelsels en ...
Hoenderinvoerders voer ’n uiters luidrugtige veldtog wat hulle waarskynlik hoop die staatsreguleerders sal beïnvloed wanneer ...
Nadat baie warm toestande die afgelope paar weke in die grootste deel van Suid-Afrika voorgekom het, word reën in die eerste ...
Herstelwerk ná skade van R100 miljoen wat vloedwater verlede jaar aan ’n boer se saailande en boerderytoerusting aangerig het ...
Die behoefte aan ’n sterker reaksie op onwettige mynbou in die Blyderivierspoortdam se opvanggebied het gehelp om ’n nuwe ...
Met Philagro se hoëgehalte-swamdoders kan boere hul gewasse doeltreffend beskerm teen laatroes (Phytophthora infestans), wat ...
Verskeie neigings het geblyk uit die nasionale Boerbokveiling wat op 15 Oktober in Bloemfontein aangebied is. ’n ...
Laastedrift Agri se sukses met die kweek van BigBucks Gala-appels het nie net uit die lug geval nie. Dit is te danke daaraan ...
Indien die heersende El Niño-gebeurtenis binne twee maande sy draaipunt bereik en begin verswak, soos wat sommige weermodelle ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results