Skaars ’n maand nadat André Brink van Groot Phesantekraal buite Durbanville as die Wes-Kaapse Boer van die Jaar aangewys is, is hy op 15 November ook as die Landbouskrywers SA (AWSA) se SA Boer van di ...
Die Voortrekkerweg-korridorverbeteringsdistrik (VRCID) het nóg ’n jaar van vooruitgang en samewerking gevier by sy jaarvergadering op Dinsdag 19 November by die New National Hotel in Parow.
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat hy die moord op ’n 49-jarige man in Monte Vista verlede Vrydag 22 November ondersoek.
In 1994, toe Ronel de Jager die beheeraanklaer by die Parow-streekhof was, het sy ’n hartverskeurende patroon begin raaksien ...
Hoewel die polisieminister Maandag afgekondig het dat die moordsyfer in die land afgeneem het, vloei die bloed vrylik in die ...
Mia Crous (30), veelbekroonde haarstilis van Durbanville, het ’n driekuns behaal toe sy vanjaar vir die derde jaar goud ...
In die video op ’n gemeenskapsgroep wys Clive Gordon (59) van Kalkfontein sy handgemaakte stoof met oond en ’n mikrogolfoond ...
Die Kuilsrivier-polisie het verlede Woensdag (20 November) in samewerking met verskeie rolspelers ’n geleentheid in die ...
“’n Kat kan ook na ’n koning kyk,” lui die gesegde, maar dié kat gedoop Fresh Prince of Belhar is vanjaar as een van die ...
Die Brackenfell-belastingbetalersvereniging is tans besig om regshulp te verkry, sowel as die steun van ’n ...
Die Axios-vaardigheidskool in Eersterivier hou op Saterdag 30 November sy jaarlikse markdag by die skool. Op hierdie dag word ...
Leerders en ouers van skole in die Oakdale-omgewing, veral Sidneystraat, word die afgelope ruk glo onderwerp aan beweerde ...